Kantonsvlag | Kantonswapen |
---|---|
(Besonderhede) | (Besonderhede) |
Basiese gegewens | |
Ampstaal: | Duits |
Hoofstad: | Aarau |
Stigting: | 1803 |
Oppervlakte: | 1 403,81 km² |
Bevolking: | 653 500 (31 Desember 2015)[1] |
Bevolkingsdigtheid: | 466 inwoners / km² |
Buitelanders: | 24,2 % (30 September 2015)[2] |
Werkloosheidsyfer: | 3,4 % (31 Desember 2015)[3] |
ISO 3166-2: | CH-AG |
Amptelike webwerf: | www.ag.ch |
Kaart | |
Aargau is 'n kanton in noordelike Switserland met sowat 600 duisend inwoners. 85,7% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Ongeveer 50% is gereformeerd en 50% katoliek. Die hoofstad is Aarau.